Hoërskool Framesby Gholfspan by Humewood met Streeksfinaal
ADVERTISEMENT
Hoërskool Framesby Gholfspan by Humewood met Streeksfinaal.L.n.r LV Daniels, R Jansen, H Steenekamp en MJ Bonthuys. Ons eindig 3de. Reynard Jansen was ons beste speler met ñ baie goeie telling van 77.
Dit plaas hom 3de uit die top 16 spelers in die OP.











