Krieketuitslae vir Hoërskool Framesby
ADVERTISEMENT
Hoërskool Framesby teen Outeniqua 0.15A @ Framesby 20 boulbeurte Outeniqua wen die loot en kies om eerste te boul. Framesby 79 vir 8 in 20 boulbeurte.
Beste kolwers:
Dandre Henwick 18 (19)
Dian Smit 16 (28)
Outeniqua 80 vir 3 in 11.2 boulbeurte.
Beste bouler:
Dandre Henwick 3/0/16/2
Corbin Fleetwood 4/0/25/1
Framesby verloor met 7 paaltjies.
Framesby 1stes vs Outeniqua 1stes @ Framesby 20 boulbeurte Framesby wen die loot en kies om eerste te boul. Outeniqua teken 96/10 aan in 18.4 boulbeurte.
Beste boulers:
Miles Feltham neem 3 paaltjies vir 11 lopies in 4 boulbeurte.
Dewan Wessels neem 3 paaltjies vir 18 lopies in 4 boulbeurte.
Framesby teken 96/9 aan in 20 boulbeurte.
Beste kolwers:
Dewan Wessels maak 27 lopies van 28 balle.
Miles Feltham maak 23 lopies van 26 balle.
Wedstryd eindig in ‘n gelykop uitslag.












