Leerder van Hugenote Laerskool neem deel aan Winelands Junior League swemgala
ADVERTISEMENT
Ons is baie trots op Jana Burger wat op 26 Januarie aan die Winelands Junior League swemgala deelgeneem en baie goed presteer het. Sy het die volgende uitslae behaal.












