Hoërskool Eldoraigne swemmer presteer aan die OR Tambo Soncini Social Cohesion Games 2024
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Chris Putter wat deelgeneem het aan Gauteng Distrik Gala in Linden en puik presteer het.
- 50m Rugslag – Goud
- 50m Vryslag – Goud
- 200m Rugslag – Goud
- 100m Rugslag – Goud
Hoërskool Eldoraigne is baie trots op jou Chris!











