Primêre Skool Naudeville swemmer swem uitstekend
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Primêre Skool Naudeville swemmer Elle-Ann Roper (graad 3) wat 7 Oktober aan die Super Seal & Sentraal Aquatics gala in Bloemfontein deelgeneem het. Uitslae: 3 Derde Plekke.
![]()










