Laer Volkskool Karoogala uitslae
ADVERTISEMENT
Laer Volkskool wil eerstens baie dankie sê aan almal wat iewers betrokke was by die gala, hetsy as swemmer, spanbestuurder, beampte of ondersteuner. Sonder hierdie vier elemente kan geen gala ‘n sukses wees nie. Hiermee die uitslae van die Karoogala op 22 Februarie 2022.
Die skole wat aan die Laerskole-kompetisie deelgeneem het, was Laer Volkskool, Union Prep/High, Cradock Laerskool, Gill Primary en Homeschool. Die totale punte was:
- 1 Laer Volkskool 350
- 2 Union Prep/High 343
- 3 Gill Primary 191
- 4 Cradock Laerskool 147
- 5 Homeschool 66
Daar is ‘n ses (6) rekords verbeter onder die seuns en twee (2) onder die dogters . Zenicke van Schalkwyk het die o.11 – 50m Rugslag rekord met 4 sekondes verbeter. Die Victor Ludorum is Jakobus Reynolds (H/S) met ‘n totaal van 36 punteVictrix Ludorum is Carlien Oosthuizen (LVS) met ‘n totaal van 30 punte.Baie geluk aan al die swemmers en rekordhouers!
AW Lambrecht
Carlien Oosthuizen
Carlien Oosthuizen
Francois Naude
Frederick de klerk
Karoo Gala
Karoo Gala
Johan viljoen
Johannes Retief
Louis de wet
Zenicke van Schalkwyk
Zenicke van Schalkwyk
Foto krediet aan: Mia van Eeden en Mariette Burger










