Erekleure vir Laer Volkskool swemmer
ADVERTISEMENT
Zenicke van Schalkwyk het gedurende die week erekleure vir swem ontvang vir haar deelname aan die SA Vlak 3 swemkampioenskappe te Kaapstad vanaf 1 April tot 3 April 2023. Baie geluk, Zenicke. Laer Volkskool is baie trots op jou!
Zenicke v Schalkwyk










