Afrikaanse Hoër Seunskool swem B-span bring die brons huis toe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die B-span wat teen gedugte kompetisie in die Hillcrest Swembad te staan gekom het! Uitslae:
1. Waterkloof A, 544
2. Montana A, 429
3. Affies B, 398
4. St. Alban`s A, 347
5. PBHS B, 343
Mooi so, manne!










