Afrikaanse Hoër Meisieskool swemmers presteer uitstekend
ADVERTISEMENT
Die Youth Nasionale Kampioenskappe (18–20 Maart, Gqeberha) was ’n groot hoogtepunt – en Afrikaanse Hoër Meisieskool swemmers het uitstekend gevaar!
Baie geluk aan:
- Mila van der Linde (Gr. 11) – goud in die 100 m én 200 m rugslag
- Danaleigh Swanepoel (Gr. 11) – 2 finale (100 m & 200 m rugslag)
- Veronique Riekert (Gr. 12) – finaal in die 400 m vryslag
Ons is so trots op julle!









