Tweekamp prestasie vir Laerskool Outeniqua
ADVERTISEMENT
Bastiaan Botha het ’n 4de plek behaal in die o.11-seunsafdeling. Micah Bezuidenhout het ’n 11de plek behaal in die o.11-dogtersafdeling. Baie geluk met hierdie mooi prestasies. Laerskool Outeniqua is trots op julle.











