Hoërskool Witteberg leerders presteer in gevegkuns
ADVERTISEMENT
Vier leerlinge van Hoërskool Witteberg het op 1 & 2 September 2023 aan die SA Master Wests Combat Taekwondo Kampioenskappe deelgeneem en die volgende prestasies opgelewer:
Juandre Le Roux – Gr12
- Kategorie: Senior Swartbelde 1ste Dan en op
- Vegkuns: 1ste plek
- Wapen vegkuns: 2de plek
- Kata: 2de plek
- Wapen Kata: 1ste plek
Relebohile Ntabe – Gr 8
- Kategorie: Junior Swartbelde
- Vegkuns: 2de plek
- Wapen vegkuns: 2de plek
- Kata: 1ste plek
- Wapen Kata: 2de plek
Thomas Roos – Gr8
- Kategorie: Junior Swartbelde
- Vegkuns: 3de plek
- Wapen vegkuns: 2de plek
- Kata: 2de plek
- Wapen Kata: 1ste plek
Milla Pienaar – Gr 8
- Kategorie: Junior Swartbelde
- Vegkuns: 1ste plek
- Wapen vegkuns: 1ste plek
- Kata: 2de plek
- Wapen Kata: 1ste plek
Juandre Le Roux – Gr12
Milla Pienaar – Gr 8
Relebohile Ntabe – Gr 8
Thomas Roos – Gr8
Bethlehem Karate het die afgelope naweek aan die KSA Premier League 2 Karate kampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Karatekas van regoor die land het aan die kampioenskappe deelgeneem. Twee karatekas van Witteberg het deelgeneem aan die kampioenskappe en uitters goed gevaar.
- Wilien Botha het Goud verwerf vir Junior Dames Kumite 16/17 jaar.
- Hanré Dreyer het Brons verwerf uit ‘n groep van 19 deelnemers vir Kadet Seuns Kata 14/15 jaar en Brons verwerf vir Junior Mans
Span Kumite 16/17 jaar waar hulle teen spanne van Kwa-Zulu Natal, Gauteng, Wes Kaap en die Noord Kaap deelgeneem het.
Baie geluk!










