Primêre Skool Jim Fouché leerder vaar puik by die Gevegkuns
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Sonica De Roubaix leerder van Primêre Skool Jim Fouché wat tydens die Bloemfonteinse Kompetisie op 3 Mei die volgende plekke behaal het.
Sonica is ‘n “ Red belt’’ en het deelgeneem in die ouderdom 9-10 jaar:
- “Traditional Weapon Form” Tweede plek
- “Traditional Taekwondo Form” Tweede plek
- “Traditional Combat Weapon’’ Tweede plek
- “Traditional Sparring” Tweede plek
- “Teams Combat Weapon” Tweede plek
- “ Teams Sparring” Eerste plek
Baie geluk ook aan Adrian De Roubaix wat tydens die CTSD en KFS Nasionale Kampioenskappe van Suid- Afrika die volgende plekke verower het. Die Kampioenskappe het op 2-3 Mei 2025 inNelspruit plaasgevind.
- “Open hand forms” – Goud
- “Weapon forms”- Goud
- “Combat weapon’ Sparring”- Goud
- “Points Sparring”- Goud
- “Continuous Sparring”- Goud
Adrian is ook vyfde geplaas uitdie 127 deelnemers. Ons is trots op julle!










