Primêre Skool Universitas leerder vaar uitstekend in gevegkuns
ADVERTISEMENT
Primêre Skool Universitas leerder Aiden Nienaber het die afgelope vakansie Suid-Afrika by die ATA World Championships in Phoenix, Arizona in die VSA, verteenwoordig. Hy behaal ‘n 2de plek in Combat Weapon Sparring en ‘n 4de plek in XMA Creative Weapon Form. Baie geluk en dankie dat julle ons leuse “Net my beste”, reg oor die land en wêreld ten volle uitleef!
![]()










