Pom Pom’s bring goud vir Primêre Skool Jordania
ADVERTISEMENT
Primêre Skool Jordania se Pom Pom’s het deelgeneem in Vanderbijlpark en behaal hoër goud en verwerf ‘n goue medalje. Jordania Pom Poms is ook gekies om deel van die finale groot produksie op Saterdag 12 Augustus te wees. Die Pom Poms word dan ook gekies as deel van die SA span, om Suid Afrika te teenwoordig in Amerika by Talent America. Baie geluk,ons is so trots op julle!!
![]()










