Uitstekende uitslae vir Welkom Gimnasium dansers
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Welkom Gimnasium-dansers! Hulle het op 24-27 Augustus deelgeneem aan die Free State Provincial Kampioenskappe en die Cheetah Challenge Kampioenskappe in Bloemfontein.
Candice Kleynhans-Bellringer behaal die volgende plekke:
Provincials:
- 8ste Plek – Disco Solo WTC
- 1ste Plek – Disco Small Groups WTC
- 3de Plek – Rock & Roll (saam Izane)
- 3de Plek – Couples (saam Izane)
- 3de Plek – Medal Solo
Cheetah Challenge:
- 11de Plek Disco Solo WTC
- 4de Plek – Disco Duo WTC (saam Alandri)
- 1ste Plek – Disco Small Groups WTC
- 3de Plek – Couples (saam Izane)
- 6de Plek – Rock & Roll (saam Izane)

Candice
Alandri Krause behaal die volgende plekke:
Provincials:
- 1ste Plek – Disco Slowdance
- 1ste Plek – Disco Small Groups WTC
- 1ste Plek – Rock & Roll, skuif op na Champ status (saam Henze)
- 2de Plek – Medal Solo
- 4de Plek – Freestyle Solo
- 5de Plek – Slowdance, skuif op na Champ status
- 9de Plek – Disco Solo
Cheetah Challenge:
- 1ste Plek – Disco Slowdance, skuif oor na WTC
- 1ste Disco Small Groups WTC
- 4de Plek – Disco Duo WTC (saam Candice)
- 5de Plek – Rock & Roll

Alandri Krause
Demi Danièls behaal die volgende plekke:
Provincials:
- 1ste Plek – Medal Solo
- 2de Plek – Disco Small Groups WTC
- 5de Plek – Champ Slowdance
- 6de Plek – Champ Freestyle Solo
- Cheetah Challenge:
- 6de Plek – Champ Slowdance
- 6de Plek – Champ Freestyle Solo
Hulle is almal dansers by The Dance Connection in Stateway, Welkom.

Demi









