Hoërskool Robertson nuutverkose LLR-lede vir 2023
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die nuutverkose LLR-lede vir 2023. Mag jul dienstydperk voorspoedig wees. Hoërskool Robertson is trots op julle!
- Cara Rossouw
- Luan Willemse
- Petrie van Dyk
- Werner Eygelaar
- Natalie Joseph
- Jana Waso
- Johan Coetsee
- Tristan Gallant
- Helgard Bruwer
- Cheslyn Smith
- Hesta Bruwer
- Riette van Tonder
- Charlene Prins
- Mia Bruwer
- Marli Götze
- Craig Rossouw












