Laerskool Wynland kan spel
ADVERTISEMENT
Die 2 Van Wyk sussies van Laerskool Wynland kan ‘n hond uit ‘n bos uit spel! Hulle het Saterdag die 9de September aan die Wes-Kaap Provinsiale spel kompetisie deel geneem waar Phoebe 1ste plek behaal het vir Graad 4 en Numeri 2de plek vir Graad 7. Baie geluk aan hierdie 2 uile! Ons is trots op julle.
![]()










