President Brand Primêr blink uit by die Vrystaat WOW byeenkoms
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders van Presiedent Brand Primêr wat ingesluit is in die WOW-Vrystaatspan en aan die Nasionale WOW kompetisie in Stellenbosch deelgeneem.
- Arlo Ferreira
- Febe Lampbrecht
- Emma Wessels
- Boinela Nkokoto













