Laerskool Lochnerhof skaakspeler behaal die interprovinsiale skaakspan
ADVERTISEMENT
Laerskool Lochnerhof is ongelooflik trots op Alexander Marais wat gekies is vir die Interprovinsiale skaakspan wat 15 – 20 Desember 2025 aan die Mzansi Jeug Skaakkampioenskap in Gqeberha sal deelneem.
Alexander Marais










