Paul Roos Gimnasium atlete neem aan die eerste PRG Spele deel
ADVERTISEMENT
Die Paul Roos Gimnasium-leerders het op 23 September aan die eerste PRG Spele deelgeneem. Dit was ‘n groot sukses en ons sien uit na die nuwe atletiekseisoen.
![]()
Foto krediet: Dian Lategan










