11 Redenaars van Laerskool Saamtrek deur na semi-finaal
ADVERTISEMENT
Laerskool Saamtrek is trots op hul gladdebekkies! Die skool het elf Redenaars wat deurdring na die semi-finale op 31 Mei 2024 te Rustenburg:

Agter: Danika van Schalkwyk, Lehanke Beets, Marisa Visser, Nita van Niekerk. Middel: Ané Oberholzer, Sloan van Wyk, Lara van Zyl, Laylie Theunissen, Carmi van Niekerk. Voor: Ava Steyn, Theuns Visser









