Skitter prestasies deur Laerskool Eversdal netbalspelers
ADVERTISEMENT
Skitter prestasies deur Laerskool Eversdal netbalspelers: o.12A-Span Beklee Tweede Plek In Die Wes-Kaap: Baie geluk aan ons o.12A-netbalspan wat Saterdag het aan die Wes-Kaap Netbal Topskole deelgeneem het en tweede plek behaal het! Hulle dring deur na die SA Topskole wat Julie in Boksburg plaasvind.

Baie geluk aan Mienke Smit wat WP-kleure vir netbal ontvang het. Ons is baie trots op jou Mienke!

Mienke Smit
Baie geluk aan ons o.12A en o.13A netbalspanne wat hulle harte uitgespeel het by die WP Topskole Kampioenskap. Die o.12A-span het goud verower en die o.13A-span het silwer gewen. Both teams are set to participate in the Western Cape Top Schools Tournament in Somerset West. Good luck to both of our teams! You make us proud!











