Hugenote Hoërskool leerders opgeneem in die Netbal Streekspanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende netbaldogters van Hugenote Hoërskool wat in die onderskeie Kaapse Wynland Streekspanne opgeneem is. Hulle neem die Junie-vakansie aan die Interdistrik Netbaltoernooi in Riversdal deel.










