Laerskool Wynland o.13A netbal uitslae
ADVERTISEMENT
0.13A netbal het die naweek deelgeneem by die Hopefield Sportdag. Ons netbalseisoen geopen teen F.D Conradie en na ‘n harde baklei, 15-13 gewen. Ons het ons dag gemaklik afgesluit teen Langebaan-Weg en ‘n wen van 24-3 verseker. Die dag was ‘n reuse sukses en ons sien verskriklik uit na die jaar vorentoe! Te danke aan Skin&Nail Excellence was ons rokkies net so mooi soos ons spel.














