Laerskool Lorraine Primary Netbal speel goeie netbal
ADVERTISEMENT
Laerskool Lorraine netbal span het reeds aan verskeie byeenkomste deelgeneem en goeie netbal is gespeel.Baie geluk aan die span!
Laerskool Lorraine 0.13 A Netbal:

VLNR. Ilinke Venter, Madison Elgar, Mev. L. Gerber, Mej. G. Smit, Mia van der Vyver, Janne Maass, Jessica Wessels, Mecala Els, Ilmae Mostert em Simonne von Mansberg









