Laerskool Lorraine Primary Fietsry Span voorloper in Interskole Bergfietsry Reeks
ADVERTISEMENT
Die Laerskool Lorraine Bestmed Fietsry Span is tans die voorloper in die Ooskaap – Nelson Mandelabaai Distrik se 2023 Interskole Bergfietsry Reeks. Die span het ook reeks verskeie bergfietswedrenne die afgelope jaar gewen.










