Laerskool Rooihuiskraal fietsryers presteer tydens die Trailseeker wedren
ADVERTISEMENT
Ons Rooimiere het ‘n tawwe roete met groot sukses afgehandel tydens die Trailseeker fietsry wedren by Van Gaalen’s! Baie geluk aan al ons fietsryers! Rooimier Trots.


















