Hoërskool Jim Fouché fietsryer blink uit
ADVERTISEMENT
Christopher Swanepool het aan die Vrystaat padwedren (Shell V -powder in Bloemfontein deelgeneem.
- 52 km (0.15)-1steplek
- 52 km ( alle ouderdoms-groepe)-8ste plek
- o.15 seuns -1st plek
Hy het ook aan die Vrystaat bergwedren by Happy Valley in Bloemfontein deelgeneem.










