AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Bridge House School Senior and Junior debating teams shine at the provincials

  • [Onderhoude]- Hugenote Hoërskool Seunshokkie Eerstespankaptein – Henré Kotzé

  • Honours Blazers for two outstanding achievers of Edenvale High School

  • Celebrating Excellence at Hotazel College

  • [Onderhoude]- Hugenote Hoërskool Netbal Eerstespankaptein – Zani Booysen


Bethlehem Voortrekker HoërskoolFree StateNorthern and Eastern Free StateRegional News
Home›Regional News›Free State›Northern and Eastern Free State›Bethlehem Voortrekker Hoërskool›Bethlehem Voortrekker gekroon as beste atletiekskool in Vrystaat

Bethlehem Voortrekker gekroon as beste atletiekskool in Vrystaat

By Charl Paulse
2nd April 2025
686
0

ADVERTISEMENT


Share:

Bethehem Voortrekker is as beste atletiekskool gekroon tydens Vrystaat Interhoër Atletiekkampioenskappe in SASOLBURG.

Talent. Toewyding. Topafrigters. Dit is die BVHS atlete se bestanddele vir hul wenresep. BVHS wen die byeenkoms oortuigend uit 185 Vrystaatse skole. Die atletiekseisoen het vele hoogtepunte opgelewer vir ons atlete. Hulle het die Graanveld en die Oos-Vrystaat byeenkomste oorheers. BVHS is ook Track and Field se Vrystaat-been se wenners en dring deur na die Nasionale kompetisie om te kompeteer vir die beste atletiekskool in die land

Die wil om te wen en met trots uit die stryd te tree, was in elke byeenkoms duidelik sigbaar. Om die top atletiekskool in die Vrystaat te wees, is vir Bethlehem Voortrekker Hoërskool ‘n eer.

’n Ryke medalje-oes was die gevolg van puik tye en afstande.  Voortrekker sluit die dag af met 77 medaljes waarvan 34 goud, 26 silwer en 17 brons was.

Die dag is ook gekenmerk deur die vier rekords wat verbeter is:

  • Carise van Rooyen is aangewys as die Top meisiesatleet van die dag en 2de algeheel. Sy verbeter ook ‘n rekord D/19 800 m van 2:13,22 na 2:08,21.
  • Coenraad Janse van Vuuren B/16  – Hamergooi rekord verbeter van 59,37m na 60,40m.
  • Dehan Cilliers B/14  – 1500m hindernis verbeter rekord van 4:49,86 na 4:45,95.
  • Liam Lloyd Doman S/19 – 10000 m stap Rekord verbeter van 62:13,36  na 53:09,85.

Ons aflosspanne het ook goud huis toe gebring. 4 goud, 3 silwer en 3 brons het aan die Trekkerspanne behoort. Hulle het die skare behoorlik op hul voete gehad.

Volgens Mnr Andi Wolmarans, atletiekhoof en afrigter, het die atlete se toewyding en  liefde vir die sport  by die byeenkoms vrugte afgewerp. Hy bedank ook elke afrigter wat individueel by BVHS se atlete betrokke is. Sonder hul kundigheid sou ons atlete nie met hierdie prestasies kon wegstap nie.

BVHS spog ook met die meeste atlete in die Vrystaat Atletiekspan, 32 van ons atlete gaan deelneem aan die Suid-Afrikaanse byeenkoms.

VAN LINKS NA REGS: Dehan Cilliers, Lehan Zietsman, WJ Kruger, Adriaan Bonthuys, Juhin Muller, Carise Van Rooyen, Elne Hugo, Maricelle Nortje , Lisa Kruger, Carla Britz, Reane Campher, Amelie Pretorius, Anke Gunter, Ane Crous, Lisa Rautenbach, Siyabonga Mdubo, Michaile Kaptein, Tinswalo Mdaka, Katleho Maqelepo

Carise van Rooyen

Mieke -Louise Britz

WJ Kruger

TagsAtletiek
Previous Article

Holy Rosary Primary School learners participated in ...

Next Article

Twee van Laer Volkskool se atlete het ...

Share:

Related articles More from author

  • Hoërskool Rob FerreiraLowveldMpumalangaRegional News

    10 Medaljes vir Hoërskool Rob Ferreira atlete by SA’s

    21st March 2022
    By Karien Frans
  • Hoërskool RustenburgNorth WestRegional NewsRustenburg Brits and surrounds

    Die Hoërskool Rustenburg atlete doen dit alweer

    21st March 2022
    By Karien Frans
  • Hoërskool OudtshoornRegional NewsSouthern CapeWestern Cape

    Hoërskool Oudtshoorn atlete het hul Edenkleure vir atletiek verwerf

    1st April 2025
    By Karien Frans
  • Laerskool HartenbosRegional NewsSouthern CapeWestern Cape

    Laerskool Hartenbos Top 10 atletiek prestasie

    4th November 2024
    By Karien Frans
  • BolandPaarl Boys' HighRegional NewsWestern Cape

    Hoër Jongenskool Paarl atlete presteer in Roodepoort

    22nd February 2022
    By Karien Frans
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaer VolkskoolRegional News

    Laer Volkskool Kleure Atletiekbyeenkoms

    31st January 2025
    By Karien Frans

  • Free StateHoërskool WittebergNorthern and Eastern Free StateRegional News

    Witteberg – Netbalspanne – 2022 Derby

  • Eastern CapeHoërskool FramesbyPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Hoërskool Framesby se netbalspelers het aan die Kids4Hope Toernooi deelgeneem

  • Regional NewsSouth African College High School (SACS)Southern SuburbsWestern Cape

    South African College High School 200 Fundraising Campaign

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us