Twee van Laer Volkskool se atlete het aan die SA’s deelgeneem
ADVERTISEMENT
Twee van Laer Volkskool se atlete het vanaf 20 tot 22 Maart 2025 aan die SA atletiek byeenkoms wat in Germiston plaasgevind het, deelgeneem. Ons atlete het baie goed gevaar en die volgende prestasies behaal:
- Burger Slabbert o.10
- 18de plek in verspring
- Janike van Zyl o.12
- 14de plek in die 150m
Baie geluk aan albei hierdie atlete. Ons is baie trots op julle!

Burger

Janike









