Die Hoërskool Brandwag atletiek prestasie
ADVERTISEMENT
Ses atlete van Die Hoërskool Brandwag is gekies vir die SA-skolekampioenskappe: Kara Fourie, Janco Landman, Liam Vosloo, Wiehan Maree, Chanté Mulder en Christiano Brown.
Tien atlete gaan aan Atletiek Suid-Afrika se kampioenskappe deelneem. Brandwag is baie bevoorreg om 16 atlete na die verskillende SA-kampioenskappe te stuur – SA-skole en ASA.











