Hoërskool Ermelo leerders dien op Landsdiensbestuur
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Ermelo leerders wat gekies is vir 2024 se Landsdiensbestuur: Franco Gibbens (voorsitter), Mary-Jané van der Merwe, Njabulo Nkosi, Lisakhanya Sindi en Zethembe Shongwe. Die Erries is trots op hierdie leerders en wens hulle ‘n voorspoedige jaar toe.










