Die Hoërskool Wonderboom is Interhoër Atletiek wenners
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Wonderboom is Interhoër Atletiek wenners!!! Hartlik geluk aan elke atleet, afrigter en spanbestuurder! Ons is trots om saam met dié eer aan te kondig dat Wonderboom voortaan aan die B-bond atletiekliga sal deelneem! Voorwaar trots en geseënd!














