Laerskool Fountainebleau atlete neem deel aan die Gauteng atletiek kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Die atlete van Laerskool Fountainebleau wat aan die Gauteng kampioenskappe deelgeneem 8-9 Maart, Fonties het altesaam 14 atlete gestuur. Baie geluk aan die atlete wat deelgeneem het.
Laerskool Fountainebleau se twee atlete wat Gauteng by die SA kampioenskappe gaan verteenwoordig 25 – 26 Maart.














