Hoërskool Adamantia leerders skitter by die WOW spelfees
ADVERTISEMENT
Hoërskool Adamantia leerders spel uitstekend in die Wow spelfees. In die Distrik Kompetisie spel hulle ’n pragtige 5de plek los. Die dames het die skool se naam sommer baie hoog gehou.
- Chantè Josephs
- Lara Jacobs
Lara en Chanté










