Hoërskool Douglas se kultuurharte bars van trots
ADVERTISEMENT
ATKV delf diep: Rolindi Krugel, ‘n graad 9 leerder, het vanaf die 18de tot die 20ste Julie diemATKV Kultuurberaad in Worcester in die Wes-Kaap bygewoon. Tydens hierdie beraad het sy Hoërskool Douglas verteenwoodig en het ons skool die volgende toekennings ontvang:
- Sertifikaat van erkenning vir ‘n projek van hoë gehalte met Gemeenskap (onderwys en opleiding) as fokus (Kultuurweek
- van 2022)
- Sertifikaat van erkenning vir ‘n tak met ‘n baie hoë vlak van funksionaliteit.
- Sertifikaat van erkenning vir ‘n prokjek van hoë gehalte met Die Kunste as fokus . (Next customer, please – IIné Fourie)
Welgedaan aan die ATKV-bestuur en elke ATKV-lid, sonder julle sou dit nie kon gebeur nie. Ons Dougie-kultuurharte bars van trots!
![]()










