Laerskool Park kultuur uitblinkers
ADVERTISEMENT
Laerskool Park kultuur uitblinkers. Die volgende 4 leerders van Laerskool Park het uitstekende gevaar tydens die Allegretto Eisteddfod:
- Nina Strydom – Allegretto IPE Regional Elimination Round
- Nina behaal ‘n A++. Poësie, gedramatiseerde poësie.
- Karli-Louise Weston – Allegretto IPE Regional Elimination Round
- Karli-Louise behaal ‘n A+++. Gedig
- Sadie Quinton – Allegretto IPE Regional Elimination Round
- Sadie behaal ‘n A+++. Stilstaande gedig
- Livia Gericke – Allegretto IPE Regional Elimination Round
- Livia behaal ‘n A++. Stilstaande gedig
V.L.N.R: Nina Strydom ,Karli-Louise Weston, Sadie Quinton,Livia Gericke
Eisteddfod
Parkies se graad 3-spreekkoor kraai koning tydens die Eisteddfod. Ons spreekkoor behaal ‘n 92% tydens die geleentheid.
![]()
Laerskool Park bied hul eie Blitsbrein-kompetisie aan.
Graad 4 tot 7 leerders het die geleentheid gekry om in spanne van vier in die onderskeie grade deel te neem. 67 spanne het ingeskryf vir hierdie kompetisie en die volgende leerders het koning gekraai:
Gr 4
V.l.n.r.: Liam Herbst, Zian Conradie, John Janse van Rensburg, Wian Jansen van Rensburg
Graad 5:
V.l.n.r.: Lara Brown, Elrie van Wyk, Janke van Zyl, Chloë Conradie
Graad 6:
V.l.n.r.: Annabelle Schoevers, Alexa Alberts, Kyla Albertyn, Wikus Smit
Graad 7:
V.l.n.r.: Kelsey Minnaar, Dianell Coetzee, Izelke Conradie, Christian Cilliers










