Hoërskool Langenhoven leerders behaal die SACOPA Nasionale Eindrondtes
ADVERTISEMENT
Hoërskool Langenhoven leerders behaal die SACOPA Nasionale Eindrondtes .Ons is ongelooflik trots op ons drie talentvolle leerders wat dit tot die Nasionale Finaal van SACOPA (South African Championships of Performing Arts) gemaak het!
- Tiffany Cordier – Dans & Modelwerk
- Briana Grobler – Modelwerk & Toneelspel
- Nea Lize Rautenbach – Dans & Modelwerk
Baie geluk, julle laat Dasseland skitter!
![]()










