Laerskool Wynland leerders dring deur na die nasionale rondte van die WOW spelfees
ADVERTISEMENT
4 Van Laerskool Wynland se leerders het Saterdag 26 Augustus aan die Wow Distrik spelkompetisie deelgeneem. Hulle al 4 dring deur na die Nasionale rondte. Ons is baie trots op julle! Sterkte met die voorbereiding vir die volgende rondte wat 9 September 2023 plaasvind. Ons glo in julle!
![]()










