Laerskool Hendrik Louw skitter by die WOW spelkompetiesie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die Hendrik Louw leerders wat deur is na die provinsiale WOW spelkompetisie. Die nasionale kompetisie vind tydens die Woordfees in Stellenbosch plaas.
- Gr. 2 Ivanke Kotze
- Gr.4 Ruben Kramer,Karla Kramer
- Gr.5 Ariana Van Niekerk
- Gr.6 Micke Claassen
- Gr.7 Isabelle Hattingh
![]()










