Hoërskool Trio Gr 9 leerder is ‘n WOW Spelfees wenner
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Trio se Anouke van Rensburg wat die wenner is van die gr 9 Provinsiale WOW Spelfees! Sterkte met jou deelname aan die Nasionale Spelkompetisie op 7 Oktober in Stellenbosch.










