Hoërskool Kroonstad Blouskool/Hoërskool Trio
-
Hoërskool Trio landbou leerders neem deel aan die HPA Projek
Sommige van Hoërskool Trio se Graad 10 Landbouleerders het deelgeneem aan die HPA-projek van Landbouskool Hendrik Potgieter in Reddersburg. Tydens die besoek het hulle ... -
Hoërskool Trio rugbyspanne seëvier
RUGBY TRIO vs Hentie Cilliers (Weg). Baie geluk aan al die Hoërskool Trio spanne! ‘n Trots TRIO dag met goeie gees, sportmanskap en rugby. ... -
Afrikaanse Hoërskool Kroonstad/Trio Hoërskool KroonstadFree StateHoërskool Kroonstad Blouskool/Hoërskool TrioNorthern and Eastern Free StateRegional News
SA Jukskei Kampioenskap prestasie vir Hoërskool Trio
SA Kampioenskappe (Kroonstad). Mikaylah Mynhardt en Ina-Marié Viviers was deel van die Noord-Vrystaat span wat algeheel tweede geëindig het in die Akademie afdeling. Mikaylah ... -
Afrikaanse Hoërskool Kroonstad/Trio Hoërskool KroonstadFree StateHoërskool Kroonstad Blouskool/Hoërskool TrioNorthern and Eastern Free StateRegional News
Trio Hoërskool Kroonstad prysuitdeling 2023
Trio Hoërskool Kroonstad prysuitdeling 2023: Ernold Haymans – Trofee van Verdienstelikheid Senior Seun Vlam 2023 – Voortrekkers Zanri de Witt – Erepenning: Akademie. Sy ... -
Hoërskool Trio Gr 9 leerder is ‘n WOW Spelfees wenner
Baie geluk aan Hoërskool Trio se Anouke van Rensburg wat die wenner is van die gr 9 Provinsiale WOW Spelfees! Sterkte met jou deelname ... -
Bethlehem Voortrekker HoërskoolFree StateHoërskool DiamantveldHoërskool FichardtparkHoërskool GoudveldHoërskool Jim Fouché BloemfonteinHoërskool Kroonstad Blouskool/Hoërskool TrioHoërskool SentraalHoërskool WittebergNorthern and Eastern Free StateNorthern CapeRegional News
Hoërskool Witteberg Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks aan die groei
Daar word met groot opwinding uitgesien na die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks vir 2023. Die reeks het reeds in 2018 ontstaan, maar die afgelope ... -
Hoërskool Trio Bergfietsspan wen Vrystaat Kompetisie
Hoërskool Trio van Kroonstad het behoorlik die stof in die ander spanne se oë getrap tydens die Vrystaat XCO Skole Fietsry Kompetisie. Die spa ... -
Krieketnuus van Hoërskool Trio
Krieketnuus van Hoërskool Trio Meisies wat in die Fezile Dabi Krieketspan ingesluit is: Seuns wat in die o.16 – Fezile Dabi Krieketspan ingesluit is ... -
Afrikaanse Hoërskool Kroonstad/Trio Hoërskool KroonstadFree StateHoërskool Kroonstad Blouskool/Hoërskool TrioNorthern and Eastern Free StateRegional News
Hoërskool Trio 1ste rugbyspan aangewys as o.19 Shimla-liga kampioene
Hoërskool Trio van Kroonstad se eerste rugbyspan is aangewys as die Koviseliga (Sentrale streek) se o. 19 Shimla-liga kampioene. Trio het in die finaal ... -
Afrikaanse Hoërskool Kroonstad/Trio Hoërskool KroonstadFree StateHoërskool Kroonstad Blouskool/Hoërskool TrioNorthern and Eastern Free StateRegional News
Hoërskool Trio Kroonstad leerders in SA Bokkiespanne opgeneem
Hoërskool Trio Kroonstad leerders in SA Bokkiespanne opgeneem. Die volgende leerders van Hoërskool Trio Kroonstad is tydens die afgelope Bokkieweek in verskeie SA-spanne ingesluit. ... -
Afrikaanse Hoërskool Kroonstad/Trio Hoërskool KroonstadFree StateHoërskool Kroonstad Blouskool/Hoërskool TrioNorthern and Eastern Free StateRegional News
Hoërskool Trio Rugbyspelers in onderskeie Griffonspanne
Baie geluk met die volgende leerders se rugby prestasies! Cravenweek Michiel Heyns, Kaleb Kriek, Anru Mulder, Charlton Basson o/18-Akademieweek Conrad Hattingh, Piet van Rensburg, ...