Leerder verteenwoordig Die Hoërskool Brandwag in die WOW Spelfees nasionale rondte
ADVERTISEMENT
Kemica Harth het op 31 Augustus aan die WOW-spelkompetisie se provinsiale rondte deelgeneem. Sy het die eerste posisie in die afdeling vir Afrikaans Graad 8 behaal. Sy sal op 28 September Die Hoërskool Brandwag tydens die nasionale rondte in Stellenbosch verteenwoordig.
![]()










