Uitstekende prestasies vir Laerskool Goedehoop tydens die Artistatue Finaal
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool Goedehoop redenaars met hul uitstekende prestasies tydens die Artistatue Finaal wat plaasgevind het op Donderdag, 29 Augustus 2024 te Midstream College.

Artistatue Finaal: Voor: Mianique van Zyl (Gr. 1 Voorbereid Afrikaans Eerste Taal – 5de)Agter: Lianke Luwes (Gr. 6 Onvoorbereid Afrikaans Eerste Taal – 4de), Elanie Breed (Gr. 7 Engelse Addisionele Taal – Kategoriewenner), Abigail Zwarts (Gr. 7 Afrikaans Eerste Taal – Kategoriewenner) Afwesig: Milan Zwart (Gr. 6 Onvoorbereid Afrikaans Eerste Taal – 5de)









