Laerskool Goudkop redenaars laat die tonge klap
ADVERTISEMENT
Laerskool Goudkop Redenaars vaar puik by Redenaarskompetisie. Carmi Lemmer behaal ‘n 2de plek in haar ouderdomsgroep en Adriaan de Beer ‘n 3de plek gedurende die Super 8 Redenaarskompetisie. Die skool behaal ‘n algehele 5de plek. Ons is baie trots op elke spreker. Julle het jul goed van jul taak gekwyt.
![]()










