Ligbron Akademie vir Tegnologie redenaars praat hul pad na bo
ADVERTISEMENT
Twee van Ligbron Akademie vir Tegnologie se graad 11 leerders het besondere prestasies in die ATKV redenaarskompetisie behaal. Eljoné van Niekerk eindig derde in Mpumalanga in die Afrikaans Huistaal afdeling en Zweli Ngomane eindig 6de in Mpumalanga in die Afrikaans Eerste Addisionele Taal afdeling.

Eljone van Niekerk

Zweli Ngomane









