Laerskool Overberg se o.11A-rugbyspan onoorwonne by rugbydag
ADVERTISEMENT
Laerskool Overberg se o.11A-rugbyspan het aan Laerskool De Villiers Graaff se o.11-rugbydag deelgeneem en Worcester Primêr 12 – 5 en De Villiers Graaff 22 – 0 gewen.
![]()