Ligbron Akademie vir Tegnologie rugbyseuns maak Pumaspanne vol
ADVERTISEMENT
Ligbron Akademie vir Tegnologie het nie minder as 18 seuns wat vir die verskillende top provinsiale rugbyspanne gekies is. Hierdie seuns word geslyp deur die harde rugby wat hulle tydens die seisoen Noordvaal Cup Plaatafdeling speel waar hul kompeteer teen makroskole soos Westvalia, Zwartkop, en Oos-Moot. Ligbron is die enigste skool in Gert Sibande, en saam met HTS Middelburg en Hoërskool Middelburg, die enigste drie skole in Mpumalanga wat in hierdie been van die liga speel.












