Laerskool Noord-Eind leerders is opgeneem in die Cravenweek span
ADVERTISEMENT
Laerskool Noord-Eind is baie trots op die volgende seuns wat fantasties presteer het en die volgende WP o.13 spanne gehaal het. Die seuns gaan vanaf 16 tot 21 Junie aan die o.13 Cravenweek in Pretoria deelneem.

Agter: Janco Bester (WP Akademie), Reuben Young (WP Akademie), Chesvigo Brown (WP Craven Week). Middel: Zackery September (WP Craven Week), Jannes Lötter (WP Craven Week). Voor: Chergeo Fransman (WP Craven Week).









