Laerskool Hartswater het 6 dogters wat gekies is vir die Noord-Kaap o.13 span
ADVERTISEMENT
Laerskool Hartswater het 6 dogters wat gekies is vir die Noord-Kaap o.13 netbalspan: Hartlik geluk aan die volgende leerders:
- Ine du Plessis
- Tiana Wentzel
- Kaysey van Staden
- Kgologano Makgoe
- Sharon Bika
- Bertha Sikabwe










